Venue huur
# gasteAlle funksies (troue uitgesluit)¹Troue²
01-50R4,500R8,500
51-80R5,000R9,000
81-100R5,500R9,500
101-120³R6,000R10,000

Nota 1 – ‘n deposito van R2,000 is betaalbaar om die venue te bespreek (nie terugbetaalbaar)

Nota 2 – ‘n deposito van R4,000 is betaalbaar om die venue te bespreek (nie terugbetaalbaar)

Nota 3 – Hoeveelheid gaste beperk tot 120

Ingesluit by venue huur
Staaltafels en swart tafeldoeke
Swart plastiese stoele
Borde (verskillende groottes)
Eetgery
Glase (verkillende tipes)¹
Koffiebekers
Sap Bekers
Ketel / Urn

Nota 1 – Bier, wyn, whiskey en sjampanje glase.

Spyseniering
Rus & Vrede spysseniering @ R180 per persoon
Spitbraai
Pap & sous
Koffie, tee, suiker & melk
Keuse van 1 groente OF slaai
GroenteSlaai
Baba aartappelsWortel & pynappel
SoetwortelsTamatie & uie
SoetpatatsPasta
RoomspinasieGroen
PampoenpoffersPiesang
Geroosterde groenteAartappel
SoetpampoenBeet
Die volgende toevoegings is beskikbaar
ToevoegingAdisionele koste per persoon
Malva poeding & vlaR30
Roomys & sjokolade sousR30
Vrugteslaai met vla of roomysR30
1 Adisionele groente of slaaiR30
Broodtafel met botter & 3 tipes konfytR30
Selfsorg opsie

Rus & Vrede laat kliente toe om hul eie spyseniering te doen.

Let wel dat die volgende kan voorsien word deur Rus & Vrede:

  • Braaidromme, roosters en braaitange; en
  • Bykosse kan voorsien word teen ‘n adionele koste per persoon.

Die volgende word NIE deur Rus & Vrede verskaf nie:

  • Hout & brikette/houtskool;
  • Stoof, oond en mikrogolf; en
  • Bakke, kasserol & warmplate vir opskeptafel.

Nota 1 – Ander tipe kosse soos potjiekos, hamburgers, worsbroodtjies, pastas, ens kan ook verskaf word teen koste.

ANDER ALGEMENE INLIGTING

  • DJ, “live entertainment” en eie musiek:
  1. Rus & Vrede kan ‘n DJ verskaf teen ‘n aditionele koste. (Indien u belangstel, sal ‘n kwotasie deurgegee word.)
  2. Rus & Vrede laat “live entertainment” toe. Dit moet wel vooraf bespreek word met Danielia Snyman 083 267 5761. Enige karaoke word net tot 21h00 toegelaat.
  3. Indien daar nie van die venue se DJ gebruik gemaak word nie, of “live entertainment” gereel word nie, word daar wel n bluetooth luidspreker toegelaat.
  4. Geen musiek word toegelaat na:
  • 23h00 – Vrydag en Saterdag
  • 21h00 – Maandag tot Donderdag
  • 18h00 – Sondag
  • Drank en koelgeriewe:
  1. Eie drank, alkoholies en nie alkoholies, word toegelaat.
  2. Geen kroeg beskikbaar nie.
  3. Rus & Vrede kan ys verskaf teen koste. Dit moet vooraf gereel word.
  4. Yskas en vrieskas is beskikbaar.
  • Venue reels en regulasies:
  • Venue tye:
  1. 10h00 – 23h30 – Vrydag en Saterdag
  2. 10h00 – 22h00 – Maandag tot Donderdag
  3. 10h00 – 20h00 – Sondag (Geen harde musiek word toegelaat)
  4. Geen vuurwerke word toegelaat nie.
  5. Swembad is beskikbaar op eie risiko. Die swembad kan op aanvraag met ‘n veiligheidsnet toegemaak word.
  • Die funksiekoste moet ten volle betaal word 30 dae voor die datum van die funksie.
  • NB: Spyseniering deur Rus en Vrede verskaf, is koste halfprys vir laerskool kinders en voorskool kinders gratis!!

    Naam en Van

    Epos-adres

    Kontak Nommer

    Datum

    Tipe Funksie

    Aantal Gaste

    Kies 'n Ete Opsie

    Kies 'n Musiek Opsie

    Kies 'n Swembad Opsie

    Kontak Besonderhede

    21 Rabie Road
    Plot 35 (Rus en Vrede)
    Monavoni, 0157

    GPS AANWYSINGS

    S 25.87834
    N 28.09593