Hoofgereg:
Hoender-potjie
Soet-suur vark-potjie
Kalkoen-potjie
Beesstert-potjie (R180 per persoon)
Skaapskenkel-potjie (R180 per persoon)
Malvapoeding met vla
Vrugteslaai met roomys
Roomys en sjokoladesous
Potjies word met rys of stampmielies bedien.
Koffie, tee, suiker en melk is ingesluit by die menu